Wapenskoutragedie op Kuruman

Authors

  • Kobus Willers

DOI:

https://doi.org/10.5787/20-3-359

Keywords:

eeufees van die dorp, Lewismasjiengeweer-aanval, wapenskou, Kuruman-Kommando, De Havilland (DH9) vliegtuie, een 112 pond en twee 20 pond bomme

Abstract

'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorheen militêre diens in Oos-Afrika gedoen het, het daar heelwat vliegtuie wat bombarderings gedoen het, gesien. Hy het dus 'n vallende bom herken as hy een sien.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-21

How to Cite

Willers, K. (2012). Wapenskoutragedie op Kuruman. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 20(3). https://doi.org/10.5787/20-3-359

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.