IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA
DOI:
https://doi.org/10.5787/8-4-771Keywords:
G.D.J. Duvenage, Ekonomiese en maatskaplike faktore, IMPERIALISME EN NASIONALISME, Anglo-BoereoorlogAbstract
Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe feite vir die eerste keer gepubliseer nie. Wat aangebied word is 'n nuwe interpretasie van reeds bekende gegewens: 'n hedendaagse historikus se hervertolking van feite wat deur talle voorgangers aan die lig gebring is.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
