SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE
DOI:
https://doi.org/10.5787/23-2-310Keywords:
bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap, Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, Paul AlbertsAbstract
Inleidend vind die leser 'n kort biografiese oorsig oor die samesteller en titels van sy vorige publikasies. Die voorwoord is gelewer deur J.M.R. de Kock, voorsitter van die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede. Soos blyk uit die voorwoord is die doel met hierdie publikasie die bevordering van die bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap. Hierdie is 'n tydige publikasie gesien teen die feit dat die Suid-Afrikaanse Weermag weens ekonomiese redes moet afstand doen van sommige van sy eiendom wat geskiedkundige persele insluit (byvoorbeeld Fort Klapperkop).Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
