DIE GESKIEDENIS VAN DIE SAW GEDENKTEKEN TE FORT KLAPPERKOP MILITERE MUSEUM, PRETORIA

Authors

  • A. Van der Westhuizen Dokumentasiediens, SANW

DOI:

https://doi.org/10.5787/24-2-275

Keywords:

SAW Gedenkteken, Militêre Museum Fort Klapperkop, Zuid-Afrikaansche Republiek, Johannesburgse opstande, Lord Roberts

Abstract

Die SAW Gedenkteken se lotgevalle is nou verbonde aan die van die Militêre Museum Fort Klapperkop aangesien die Gedenkteken op die terrein van Fort Klapperkop opgerig is. Weens rasionalisasie is die voortbestaan van Fort Klapperkop Museum onseker. Dit plaas ongetwyfeld dan ook 'n vraagteken agter die voortbestaan van die Gedenkteken.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-14

How to Cite

Van der Westhuizen, A. (2012). DIE GESKIEDENIS VAN DIE SAW GEDENKTEKEN TE FORT KLAPPERKOP MILITERE MUSEUM, PRETORIA. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 24(2). https://doi.org/10.5787/24-2-275

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.