Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800)

Authors

  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/2-2-968

Keywords:

Nederlandse vestingwerke, Hollandse kolonies, militêre ingenieurs, V.O.C., W.I.C., Handelmaatskappye, die Kasteel, Simon Stevin, De Goede Hoop, Stichting Menno van Coehoorn

Abstract

In hierdie artikel sal ons die geskiedenis van sekere Nederlandse vestingwerke in die eertydse Hollandse kolonies en invloedsfere bespreek.

Besondere aandag sal aan die bou van ons belallgrikste historiese monument, die Kasteel, asook aan militêre ingenieurs wat die gebou ontwerp het, gewy word. Handelmaatskappye soos die V.O.C. en die W.I.C. het, gewoonlik uit kommersiële en Soms uit suiwer militêre oorwegings, tot die bou van versterkings oorgegaan in die gebiede wat as belangrik beskou is om hul belange sowel teen inheemse aanslae as teen vreedsame of gewelddadige uitheemse medediging te kan verdedig. Op die wyse het daar 'n groot aantal handelskastele, forte ell versterkte poste van Nederlandse oorsprong indie toenmaligee Oos-Indië, op die eiland Ceylon, aan die kus van Wes-Afrika, aan die noordkus van Suid-Amerika, aan ons suidpunt en elders ontstaan. Om die nedersetting aan die Kaap de Goede Hoop te beskerm, het 'n fort verry:: waarvan die betekenis moeilik oorskat kan word.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Ploeger, J. (2012). Die militêre boukuns in die Nederlande en sy eertydse kolonies (1500-1800). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 2(2). https://doi.org/10.5787/2-2-968

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 > >> 

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.