DIE GESKIEDENIS VAN DIE SAW GEDENKTEKEN TE FORT KLAPPERKOP MILITERE MUSEUM, PRETORIA
DOI:
https://doi.org/10.5787/24-2-275Keywords:
SAW Gedenkteken, Militêre Museum Fort Klapperkop, Zuid-Afrikaansche Republiek, Johannesburgse opstande, Lord RobertsAbstract
Die SAW Gedenkteken se lotgevalle is nou verbonde aan die van die Militêre Museum Fort Klapperkop aangesien die Gedenkteken op die terrein van Fort Klapperkop opgerig is. Weens rasionalisasie is die voortbestaan van Fort Klapperkop Museum onseker. Dit plaas ongetwyfeld dan ook 'n vraagteken agter die voortbestaan van die Gedenkteken.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
