TRE TRYCARE e.a.: De glorie van de scheepvaart
DOI:
https://doi.org/10.5787/4-4-911Keywords:
internasionale skeepvaart, Tafelbaai as 'n halfwegstasie, Suid-Afrikaanse VlootAbstract
Ons moderne Suid-Afrika dank sy ontstaan allereers aan die internasionale skeepvaart en, daarmee gepaardgaande, aan die drang wat die outydse seevaarders en ontdekkingsreisigers besiel het om hul verkenningstogte, rondom die suidpunt van ons werelddeel, oor onbekende oseane na onbekende strande uit te brei. Kommersiële voordele, avontuurlus en die besef dat die westerse mens die geloof van die vadere na alle windstreke van die aarde moes uitdra, het 'n rol in hierdie strewe gespee!.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
