TRE TRYCARE e.a.: De glorie van de scheepvaart

Authors

  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/4-4-911

Keywords:

internasionale skeepvaart, Tafelbaai as 'n halfwegstasie, Suid-Afrikaanse Vloot

Abstract

Ons moderne Suid-Afrika dank sy ontstaan allereers aan die internasionale skeepvaart en, daarmee gepaardgaande, aan die drang wat die outydse seevaarders en ontdekkingsreisigers besiel het om hul verkenningstogte, rondom die suidpunt van ons werelddeel, oor onbekende oseane na onbekende strande uit te brei. Kommersiële voordele, avontuurlus en die besef dat die westerse mens die geloof van die vadere na alle windstreke van die aarde moes uitdra, het 'n rol in hierdie strewe gespee!.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Ploeger, J. (2012). TRE TRYCARE e.a.: De glorie van de scheepvaart. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 4(4). https://doi.org/10.5787/4-4-911

Issue

Section

Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

<< < 2 3 4 5 6 7 8 9 > >> 

Similar Articles

1 2 3 4 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.