INFANTERIE IN SUID-AFRIKA

Authors

  • W. Otto SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/5-1-895

Keywords:

Suid-Afrikaanse Infanteris, Suid-Afrikaanse soldaat, kavalleris

Abstract

Die Suid-Afrikaanse Infanteris was nooit n voetslaner nie. Van die vroegste tye het hy geglo aan beweeglikheid. Miskien kan dit toegeskrywe word aan Suid-Afrika se uitgestrektheid en klimaat. Dit sou trouens 'n strategiese fout gewees het om 'n vlugvoetige swart vyand te voet te probeer beveg. Vir alle praktiese redes was d!e soldaat van die verlede 'n bereje infanteris. Sy wapen was die lang geweer en nie die kort een van die kavelleris nie. Ook het die Suid-Afrikaanse soldaat nie van sabals of lanse, soos 'n tipiese kavalleris, gebruik gemaak nie.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Otto, W. (2012). INFANTERIE IN SUID-AFRIKA. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(1). https://doi.org/10.5787/5-1-895

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.