DIE SAW MOET OOK SY ANDER WAPENS EFFEKTIEF AANWEND
DOI:
https://doi.org/10.5787/7-2-823Keywords:
patrollierapporte, oorlogsdagboeke, vlugskrifteAbstract
Hoe dikwels gebruik 'n soldaat papier in plaas van 'n geweer. Papier - die lees en skryf van korrespondensie, verhandelings, studiestukke, gevegshanteringshandboeke maak, sonder gevaar van teenspraak, 'n groter deel van 'n soldaat se lewe uit as sy geweer. Selfs binne 'n operasionele gebied, is die soldaat nie vry van papier nie. Patrollierapporte, oorlogsdagboeke, vlugskrifte en 'n stortvloed propaganda om hom positief of negatief - al na gelang die opsteller se mikpunt - te beïnvloed, maak deel van sy daaglikse lewe uit.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
