PANTSER

Authors

  • W. Otto SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/5-4-872

Keywords:

pantservoertuie, tenks, tenktroepe, 'Little Willie', 'Mother', William Foster Maatskappy, kol Swinton, Britse Merk V tenks

Abstract

Enige hedendaagse publikasie oor pantservoertuie kan alreeds as retrospektief beskrywe word omdat die tenk 'n oorlogstuig sonder 'n toekoms is. Dit is immers opvallend dat enige tegniese verbeterings aan tenks en die klassieke bestaan van tenktroepe, waardeloos gemaak word deur hedendaagse defensiewe wapens. Dit is immers deesdae nie meer 'n kwessie van wapenkaliber, van die penetrasievermoë van projektiele of die dikte van pantser nie. Die ontwikkeling van moderne tegnieke is ver meer gevorderd as die wat vir die ontstaan van tenks verantwoJrdelik was.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Otto, W. (2012). PANTSER. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(4). https://doi.org/10.5787/5-4-872

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.