Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë
DOI:
https://doi.org/10.5787/17-1-440Keywords:
Eerste Wêreldoorlog, Verdrag van Versailles, Unie van Suid-AfrikaAbstract
Die Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot stand gekom. Met die uitbreek van die oorlog, het Groot Brittanje, in alliansie met Frankryk teen Duitsland, die Suid-Afrikaanse aanbod aanvaar dat troepe verskaf sou word ten einde die Britse garnisoene in Suid-Afrika vry te stel vir diens elders in die oorlog teen Duitsland. Die Unie het ook, op versoek van Groot Brittanje, ingewillig om Suidwes-Afrika, wat toe 'n Duitse kolonie was, te neutraliseer.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
