THE UNKNOWN FORCE; BLACK, INDIAN AND COLOURED SOLDIERS THROUGH TWO WORLD WARS

Authors

  • L. Jooste Dokumentasiediens, SANW

DOI:

https://doi.org/10.5787/25-1-266

Keywords:

Ian Gleeson, swart, bruin en Indiërkorpse, anderkleuriges, Albert Grundlingh, N. Clothier, swartmense, kleurlinge en Indiërs, Unieverdedigingsmag (UVM)

Abstract

Die jaarlikse Suid-Afrikaanse militêr-historiografiese oes is skraal en die verskyning van 'n publikasie oor 'n lang verwaarloosde aspek van die land se militere geskiedenis, lok dadelik groot belangstelling uit. Gleeson se boek oor swart, bruin en Indiërkorpse se deelname aan die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog, is een van slegs 'n handjievol werke oor anderkleuriges se relatief onbekende bydrae tot die oorloë.Tot dusver het hoofsaaklik Albert Grundlingh en N. Clothier hulle op hierdie terrein van die geskiedenis begewe. Die publikasie onder bespreking dek die tydperk vanaf die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog tot aan die einde van die Tweede Wereldoorlog. Dit handel oor swartmense, kleurlinge en Indiërs wat vrywillig as lede van die hulpdiens van die destydse

Unieverdedigingsmag (UVM) aan die twee wêreldoorloë deelgeneem het. Gleeson beskryf hulle operasionele ervaringe, heldedade alledaagse lewensomstandighede, vryetydsbesteding, frustrasies, vrese, verlange - al die fasette van 'n bestaan in 'n oorlogsituasie.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-14

How to Cite

Jooste, L. (2012). THE UNKNOWN FORCE; BLACK, INDIAN AND COLOURED SOLDIERS THROUGH TWO WORLD WARS. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 25(1). https://doi.org/10.5787/25-1-266

Issue

Section

Book Reviews

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.