Leiers na die Noorde. Studies oor die Groot Trek
DOI:
https://doi.org/10.5787/6-3-853Keywords:
Groot Trek, Britise owerheid en die Groot Trek, Grepe uit Andries Pretorius se lewe, Robert Scoon (1789-1837), Piet Uys, MatabeleAbstract
Reeds jarelank beywer prof dr C. F. J. Muller hom om, deur deeglike navorsing en insiggewende beskrywings ons kennis oor die Groot Trek en die Groot Trek-tydperk te vermeerder, te verbreed en te verdiep. Hiervan getuig onder meer sy standaardwerk Die Britise owerheid en die Groot Trek (1949 en later) sy omgansryke studie Die oorsprong van die Groot Trek (Kaapstad, 1974) en 'n aantal kleiner studies wat reeds in die verlede afsonderlik gepubliseer is in tydskrifvorm. Tans het hy, deur verdere navorsing aangevul, in bogenoemde publikasie in boekvorm verskyn.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
