VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG
DOI:
https://doi.org/10.5787/4-1-922Keywords:
militêre attaché, koalisie-oorloë, militêre verteenwoordigers, informasie in te samel oor die krygsmagte, Anglo-Boereoorlog, Kapt. R. Trimmel [Oostenryk], kapt. baron LOttwitz [Duitsland], kmdt. d'Amade [Frankryk], kapt. Hiraoka [Japan], maj. Esteban [Spanje], kapt. Slocum [V.S.A.], kol. Stakovitch [Rusland] en maj. Gentilini [Italie]Abstract
In die westerse lande het die pos van militêre attaché geleidelik tot ontwikkeling gekom. In die loop van die koalisie-oorloë wat tydens die sewentiende en die agtiende eeu in Europa gewoed het, het die gewoonte ontstaan om hoë offisiere aan die krygsmagte van bondgenote toe te voeg ten einde vakkundige verslae oor die krygsverrigtings van die bondgenote te bekom.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
