VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG

Authors

  • C. De Jong SADF
  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/4-1-922

Keywords:

militêre attaché, koalisie-oorloë, militêre verteenwoordigers, informasie in te samel oor die krygsmagte, Anglo-Boereoorlog, Kapt. R. Trimmel [Oostenryk], kapt. baron LOttwitz [Duitsland], kmdt. d'Amade [Frankryk], kapt. Hiraoka [Japan], maj. Esteban [Spanje], kapt. Slocum [V.S.A.], kol. Stakovitch [Rusland] en maj. Gentilini [Italie]

Abstract

In die westerse lande het die pos van militêre attaché geleidelik tot ontwikkeling gekom. In die loop van die koalisie-oorloë wat tydens die sewentiende en die agtiende eeu in Europa gewoed het, het die gewoonte ontstaan om hoë offisiere aan die krygsmagte van bondgenote toe te voeg ten einde vakkundige verslae oor die krygsverrigtings van die bondgenote te bekom.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

De Jong, C., & Ploeger, J. (2012). VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 4(1). https://doi.org/10.5787/4-1-922

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

<< < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.