INBURGERING VAN NASIONALE DIENSPLiGTIGES IN DIE BURGERLIKE BEROEPSEN GEMEENSKAPSLEWE NA VOLTOOIING VAN HULLE ONONDERBROKE MILITÊRE OPLEIDING
DOI:
https://doi.org/10.5787/8-3-781Keywords:
Dienspligstelsel, Nasionale Dienspligtiges, werkloosheidsprobleme, welsynsprobleme, aanpassingsproblemeAbstract
Die dringendheid van die aanslag teen die Republiek het meegebring dat die Dienspligstelsel gewysig moes word. Hierdie wysiging bring mee dat Nasionale Dienspligtiges voortaan vir 'n tydperk van twee jaar geïsoleer gaan word van die gesins- en gemeenskapslewe waarvan hulle lid is.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
