BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË
DOI:
https://doi.org/10.5787/4-2-934Keywords:
Wessel Riekert, 'Monkey Tail', Martini Henry, Mot-Mauser, Birminghamse Westley Richards-doppiegeweer, Winchesters, SteyrAbstract
Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal sodat ander kan deel in hulle ruwe aantreklikheid. Aan hulle, die Wessel Riegaart of Wessel Riekert - die 'Monkey Tail', die Martini Henry en die Mot-Mauser, het die Suid-Afrikaner sy roem as soldaat en as jagter te danke. In twee Vryheidsoorloe was dit die vaardigheid met die geweer wat aan die Afrikaanse burger roem besorg het. Oit is dus gepas dat aan hulle 'n plek in die Militere Musea van die SAW gegun word en dat hulle vir 'n wyle uit die vergetelheid ontruk word.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
