GENL MAJ SIR HENRY LUKIN

Authors

  • J. Brink SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/5-3-881

Keywords:

Robert Henry Lukin, genl William Lukin, Sandhursttoelatingseksamen, RMS Nyanza, Slag van Ulundi, Cape Mounted Riflemen, Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902

Abstract

Fulham is 'n voorstad van Londen. Oit is daar waar Henry Timson Lukin op 24 Mei 1860 as die oudste en enigste seun van Robert Henry Lukin gebore is. Alhoewel 'n gekwalifiseerde advokaat wat daarby talle oorsese ekspedisies onderneem het, het Robert Henry nooit gepraktiseer nie en homself eerder aan sy gesin en gemeenskap gewy.' Robert Henry se broer was 'n soldaat en dit was miskien genl William Lukin se loopbaan en militêre onderskeidings wat die jong Harry (sy noemnaam) geprikkel het om ook 'n militêre loopbaan later te kies.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Brink, J. (2012). GENL MAJ SIR HENRY LUKIN. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(3). https://doi.org/10.5787/5-3-881

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.