THE FRENCH COLONEL VILLEBOIS- MAREUIL AND THE BOERS 1899-1900

Authors

  • W. Otto SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/7-1-832

Keywords:

Roy Macnab, Villebois-Mareuil, Boerehelde

Abstract

Dit word aanvaar dat 'n biografie moeilik is am te skrywe. Die skrywer van 'n biografie moet sy stof so objektief benader dat die persoon waaroor geskrywe word, nie as 'n bo-natuurlike mens voorgestel word n;e. Verder moet die skrywer se navorsingswerk deeglik wees am sodoende sy onderwerp binne die regte historiese milieu te plaas en ten slotte moet die skrywer oor 'n bo-gemiddelde skryfvermoë beskik anders loop sy werk gevaar om bloot 'n opeenhoping van historiese feite te word.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Otto, W. (2011). THE FRENCH COLONEL VILLEBOIS- MAREUIL AND THE BOERS 1899-1900. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 7(1). https://doi.org/10.5787/7-1-832

Issue

Section

Book Reviews