Tussen Tiers: S.A. Oorlogshelde

Authors

  • G.E. Visser Militaria

DOI:

https://doi.org/10.5787/13-3-554

Keywords:

Paul C. Venter, Folio-uitgewers, Suid-Afrikaanse oorlogshelde, Koreaanse oorlog, terroristeoorlog, ware verhale

Abstract

Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloë, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk wetenskaplike geskiedskrywing te wees nie en bring derhalwe, soos die skrywer self in sy voorwoord se, nie juis nuwe feite aan die lig nie. Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en heldemoed, te bereik.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Visser, G. (2011). Tussen Tiers: S.A. Oorlogshelde. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 13(3). https://doi.org/10.5787/13-3-554

Issue

Section

Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.