DIE GESKIEDENIS VAN DIE I PERSONEELFUNKSIE IN DIE SA WEERMAG SEDERt WOI TOT 31 JANUARIE 1981

Authors

  • J.J. Du Toit Staf Personeel, SANW

DOI:

https://doi.org/10.5787/18-4-395

Keywords:

Geskiedenis van die personeelfunksie, H SAW, Bevel en beheer, Mannekragsituasie, Bemanning, Instandhouding

Abstract

Op versoek van H SAW is hierdie geskiedenis van die personeelfunksie geskryf ten einde dit as hulpmiddel te kan gebruik om ten dense in die personeelveld te bepaal. Geen geskiedeniswerk kan ooit volledig wees nie. Daar moet 'n keuse gemaak word uit die totaliteit van feite wat uit bronne na vore gekom het, Ten opsigte van die geskiedeniswerk is daar dus baie wat ongesê gebly het en kan dit hoogstens as 'n horisontale of oorsigtelike geskiedenis gekarakteriseer word. Elke aspek wat behandel is kan die onderwerp van 'n diepte-ondersoek en 'n aparte indringende studie word. Sekere feite het waarskynlik onvermeld gebly bloot uit gebrek aan voldoende argiefmateriaal en tyd om daarna te soek.

 

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-22

How to Cite

Du Toit, J. (2012). DIE GESKIEDENIS VAN DIE I PERSONEELFUNKSIE IN DIE SA WEERMAG SEDERt WOI TOT 31 JANUARIE 1981. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 18(4). https://doi.org/10.5787/18-4-395

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.