ACE OF ACES M ST J PATTLE: TOP-SCORING ALLIED FIGHTER PILOT OF WORLD WAR
DOI:
https://doi.org/10.5787/23-3-303Keywords:
ISBN 1-874-80048-0, E.C.R. Baker, Aviators in Africa, Suid-Afrika se vlieëniers, M.T. St John Pattie, vegvlieënier, Egipte, Griekeland, BrittanjeAbstract
Ace of aces deur E.C.R. Baker is dieeerste boek in 'n nuwe reeks, Aviators in Africa, uitgegee deur Ashanti-Uitgewers. Hierdie reeks verwoord die wedervaringe van Suid-Afrika se vlieëniers wat wêreldwye erkening vir hul vaardigheid en dapperheid in die lug gedurende die twee wêreldoorloë ontvang het, In Ace of aces word die kort, maar avontuurlike loopbaan van M.T. St John Pattie as die Geallieerdes se mees suksesvolle vegvlieënier uitgebeeld teen die agtergrond van die verdediging van Egipte en Griekeland gedurende Brittanje se donker dae van 1940\41.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
