ACE OF ACES M ST J PATTLE: TOP-SCORING ALLIED FIGHTER PILOT OF WORLD WAR

Authors

  • P. Sevenhuysen Direktoraat Dokumentasiediens, SANW

DOI:

https://doi.org/10.5787/23-3-303

Keywords:

ISBN 1-874-80048-0, E.C.R. Baker, Aviators in Africa, Suid-Afrika se vlieëniers, M.T. St John Pattie, vegvlieënier, Egipte, Griekeland, Brittanje

Abstract

Ace of aces deur E.C.R. Baker is dieeerste boek in 'n nuwe reeks, Aviators in Africa, uitgegee deur Ashanti-Uitgewers. Hierdie reeks verwoord die wedervaringe van Suid-Afrika se vlieëniers wat wêreldwye erkening vir hul vaardigheid en dapperheid in die lug gedurende die twee wêreldoorloë ontvang het, In Ace of aces word die kort, maar avontuurlike loopbaan van M.T. St John Pattie as die Geallieerdes se mees suksesvolle vegvlieënier uitgebeeld teen die agtergrond van die verdediging van Egipte en Griekeland gedurende Brittanje se donker dae van 1940\41.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-15

How to Cite

Sevenhuysen, P. (2012). ACE OF ACES M ST J PATTLE: TOP-SCORING ALLIED FIGHTER PILOT OF WORLD WAR. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(3). https://doi.org/10.5787/23-3-303

Issue

Section

Book Reviews

Similar Articles

<< < 43 44 45 46 47 48 

You may also start an advanced similarity search for this article.