Die Duitse Aandeel in die Militêre Geskiedenis van Suid-Afrika en Suidwes-Afrika.

Authors

  • H.J. Botha SADF
  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/2-4-962

Keywords:

oudste blanke bevolkingskern in SA, Duitse Legioen, Duitse Militêre Bydraes, Majoor R. F. W. Albrecht, Zuid-Afrikaansche Republiek, Suidwes-Afrika

Abstract

Die Republiek van Suid-Afrika is die geestelike, kulturele, ekonomiese, en militêre verlengstuk van die Weste aan die suidpunt van Afrika.

As gevolg van sy ligging vorm dit nie alleen 'n waardevolle skakel tussen die Weste en die Ooste nie, maar terselfdertyd ook een van die belangrikste toegangsfronte tot die hele suidelike deel van die wêrelddeel Afrika.
Die grondslae van die blanke samelewing aan die Kaap die Goeie Hoop is deur verteenwoordigers van verskillende Wes-Europese volke gelê. Elkeen van hulle het daartoe bygedra dat daar in die uitgestrekte land onder die Suiderkruis na verloop van tyd 'n jong, lewenskragtige nasie ontstaan het wat vanaf die begin van sy wordingsgeskiedenis voortdurcnd die leiding van die Allerhoogste erken het.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Botha, H., & Ploeger, J. (2012). Die Duitse Aandeel in die Militêre Geskiedenis van Suid-Afrika en Suidwes-Afrika. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 2(4). https://doi.org/10.5787/2-4-962

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.