SA Seinkorps / SA Corps of Signals

Authors

  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/6-1-869

Keywords:

ideaal vir militêre kommunikasiemedia, F. J. Jacobs, R. J. Bouch, S. du Preez, R. Cornwell,

Abstract

Met blydskap en dankbaarheid begroet die skrywer van hierdie bespreking die verskyning van bogenoemde militêr-historiese publikasie. Hierdie werk bring ons weer nader aan die verwesenliking van 'n ideaal, t.w. om die geskiedenis van ons eenhede aan almal beskikbaar te stel. wat belangstel in ons militere verlede. Dit geld m.i. allereers vir hulle wat tans in een van ons eenhede diens doen, daarin gedien het of in die toekoms die kenteken van Onbepaalde eenheid sal dra. Kennis van die verlede van jou eie eenheid wakker die trots aan in jou eie, dit versterk ons militere tradisie en dien terselfdertyd as Onaansporing vir elke dienende lid van 'n eenheid om as 'n waardige verteenwoordiger van sy eenheid op te tree.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Ploeger, J. (2011). SA Seinkorps / SA Corps of Signals. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 6(1). https://doi.org/10.5787/6-1-869

Issue

Section

Book Reviews

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.