'NO HISTORY, NO FUTURE'

Authors

  • C. Nöthling SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/9-4-731

Keywords:

Geskiedenis, geesteswetenskap, beskrywende. dissipline, krygshistorikus

Abstract

Synde 'n geesteswetenskap en 'n evolusionere vertakking van die Wysbegeerte, gaan die Geskiedenis ook maar mank aan al die tekortkominge van die abstrakte dissiplines. En tog is daar hierdie belangrike verskil: soos my geskiedenisonderwyser baie lank gelede aan my te kenne wou gee, is die historikus 'n man wat met feite werk. 'Kyk, Paul Kruger is op 10 Oktober gebore - nie 'n dag vroeër of later nie. Dit is geskiedenis', het hy probeer verduidelik.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Nöthling, C. (2012). ’NO HISTORY, NO FUTURE’. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 9(4). https://doi.org/10.5787/9-4-731

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 1 2 3 4 5 6 7 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.