The past is another country, Rhodesia 1890-1979
DOI:
https://doi.org/10.5787/10-1-722Keywords:
politieke gebeure in Rhodesie, Union Jack, Swart Nasionalisme, Biskop Abel Muzorewa,Abstract
Hierdie boek voorsien in 'n leemte betreffende die politieke gebeure in Rhodesie vanaf die hysing van die Union Jack aan 'n krom msasapaal naby Harare op 13 Septem ber 1890 tydens die besetting van Mashonaland in die naam van die Britse koningin tot die oggend van 1 Junie 1979 toe Biskop Abel Muzorewa sy eerste werksdag as Eerste Minister van Rhodesie begin het.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
