Die Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika
DOI:
https://doi.org/10.5787/14-2-519Keywords:
Dr D.F. Malan, 25 Mei 1926, 31 Mei 1928, Nasionale Vlag, Herkoms van die Nasionale vlag, Simbool van onafhanklikheidAbstract
' 'n Vlag is 'n sinnebeeld van volksbestaan. 'n Vlag kan die grootste geesdrif skep ... kan tot trane roer ... kan die diepste dryfvere tot handeling in beweging bring, en kan tot die edelste pogings besiel. Vir 'n vlag kan 'n volk leef, en kan hy veg en sterf.' - Dr D.F. Malan, 25 Mei 1926.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
