Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg.

Authors

  • Jan Ploeger Militaria

DOI:

https://doi.org/10.5787/14-4-511

Keywords:

Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland, C. De Jong, Die Nederlands- Zuidafrikaanse Vereniging, Amsterdam

Abstract

In hierdie publikasie word, as 'n inleiding, allereers aandag aan die bevolkingsyfer van die Skandinawiese lande (Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland) ten tye van die Tweede Anglo-Boere-oorlog en die omstandighede gewy wat die Skandinawiers in die tweede helfte van die 19de eeu gedwing het om hulle geboortelande te verlaat en hulle elders te vestig. Die trek na ons land was nooit groot nie. Dalk het ongeveer 1 000 in Transvaal gewoon en onder meer tot vestiging aan die Witwatersrand en Pretoria oorgegaan.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2011-11-05

How to Cite

Ploeger, J. (2011). Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 14(4). https://doi.org/10.5787/14-4-511

Issue

Section

Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 > >> 

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.