Ultima Ratio Regum (The last argument of kings)
DOI:
https://doi.org/10.5787/18-1-416Abstract
Op velerlei wyses is verlede jaar aandag aan die 75ste bestaansjaar van die Suid-Afrikaanse Weermag gewy. Binne die bestek van hierdie bespreking mag daar sekerlik in die verband na die inhoud van Militaria (1987, 17/2) verwys word. Onder die omvattende titel History of the South African Defence Force 1912-1987/ Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag 1912-1987, is die belangstellende leser 'n oorsig in voelvlug van die vroeere Unieverdedigingsmag en die huidige Suid-Afrikaanse Weermag voorgelê.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
