WAAROM DIE BOERE DIE OORLOG VERLOOR HET

Authors

  • C.J. Jacobs

DOI:

https://doi.org/10.5787/29-0-193

Keywords:

konflik ontleed, Anglo-Boereoorlog, politieke en militêr-strategiese aangeleenthede,

Abstract

Soos wat te wagte kon wees het die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog gelei tot 'n ontploffing in die getal boeke en tydskrifartikels oor hierdie sentrale gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Oat 'n oorlog meer behels as net militêre aspekte blyk duidelik uit die verskeidenheid titels wat ook ander dimensies van die konflik ontleed. Militêre aangeleenthede staan egter sentraal in die geskiedenis van oorlog en dit is verblydend om meer publikasies te sien verskyn wat hoofsaaklik hierop fokus. Scholtz se boek is 'n voorsetting van die krygshistoriese tradisie waarmee sy vermaarde vader, G.D. Scholtz, bekendheid verwerf het. Scholtz junior is ook al in eie reg 'n bekende joemalis en krygshistorikus wat verskeie publikasies oor politieke en militêr-strategiese aangeleenthede die lig laat sien het.

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biography

C.J. Jacobs

Resident-historikus, SA Leerkollege, Thaba Tshwane, Pretoria

Downloads

Published

2012-02-09

How to Cite

Jacobs, C. (2012). WAAROM DIE BOERE DIE OORLOG VERLOOR HET. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 29. https://doi.org/10.5787/29-0-193

Issue

Section

Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

Similar Articles

<< < 1 2 3 4 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.