BLOEDSKANDE IN ʼn MODERNE SUID-AFRIKA: ʼn OORTOLLIGE MISDRYF OF NODIGE REGULERING? ʼn REGSVERGELYKENDE ONDERSOEK NA DIE MOONTLIKHEID VAN DEKRIMINALISERING

Delano Cole van der Linde

Abstract


Hierdie artikel sal ondersoek of die statutêre misdryf van bloedskande bestaanbaar is met ons moderne, post-konstitusionele norme en samelewing, en of daar ruimte is om dit te dekriminaliseer. Die ondersoek sal plaasvind deur te kyk of daar ʼn werklike behoefte is om hierdie gedrag te kriminaliseer, met verwysing na die beskermingswaardige belange wat die misdryf probeer bewaar. Hierdie analise sal geskied teen die agtergrond van ʼn regsvergelykende ondersoek van buitelandse jurisdiksies en met Suid-Afrika se eie grondwetlike norme.

Full Text:

PDF

Refbacks

  • There are currently no refbacks.


Copyright (c) 2019 Delano Cole van der Linde

Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.